r/afrikaans • • 19h ago

Ernstig Laptop scammers in Stellenbosch

18 Upvotes

Hierdie is n waarksuwing so wel as n voorstelling.

As jy jou laptop wil verkoop in stellenbosch wees versigitg vir die 'Absa immediate eft scam' en maak seker die persoon is regtig wie hulle se hulle is.

My voorstelling, ek het sopas my laptop op die selle manier verloor. As enigeiemand in stellenbosch beried sal wees om n lokval te stel vir die boewe sal dit ernstig wardeer word, ek het klaar n saak by die polisie maar ek dink om die ou vir hulle te gee is net soveel beter.

Ek weet hoe die een ou lyk en die ander een klink en ek weet nou hoe hulle werk, is enigeiemand lus om te help?


r/afrikaans • • 1h ago

Vraag Van der merwe grap

• Upvotes

Het enige iemand 'n goeie van der merwe grap vir my pasgetroude broer en suster?

As dit 'n engelse grap is sal dit beter wees, anders moet ek dit vertaal